Ons Vader wat in die hemel is, laat u Naam geheilig word laat u
koninkryk kom; laat u wil ook op die aarde geskied, net soos in die
hemel. Gee ons vandag ons daaglikse brood; en vergeef ons ons
oortredings soos ons ook die vergewe wat teen ons oortree; en laat
ons nie in versoeking kom nie maar verlos ons van die Bose.
Back